Elkeen oral gestuurde
Afrikaanse Protestantse Kerk
Ons Missie
Ons het ‘n vergesig vir Suid-Afrika en wyer – ‘n gemenebes van gelowige volke wat almal die heerskappy van Jesus Christus erken en saam besig is met die uitvoering van sy plan, mekaar kan help, kontak met mekaar kan maak, oor en weer ‘n roeping teenoor mekaar kan vervul. Op hierdie wyse wil ons alle volke oproep om hul hande te klap en tot eer van God te juig; om hul stem te verhef en sy Naam in elke stad op aarde te roem. Hy is immers ewig Koning in die hemel en op aarde!
Eredienste
Kyk na REGSTREEKSE.UITSENDINGS asook na OPNAMES van eredienste binne kerkverband
Die Boodskapper
Ons kerkverband se amptelike tydskrif in elektroniese formaat.
Besoek ons TOEP – Die Boodskapper.
Kommentaar
Christelike kommentaar op relevante gebeure en tendense in die wêreld
Boekwinkel
Besoek gerus Lig in Duisternis Uitgewers se boekwinkel vir Christelik-behoudende leesstof
Multimedia
Geniet verrykende videos op ons YouTube-kanaal speellys

Jongste nuus
Kerknuus en relevante wêreldgebeure (Tans onder konstruksie)
LIEF EN LEED
Ons het met leedwese kennis geneem dat mevrou Geertjie Maloney (vrou van wyle ds. Jan Maloney) op die aand van 22 Junie oorlede is. Ons bid haar geliefdes die vertroosting van ons hemelse Vader toe.





