ALGEMENE KERKNUUS

AP Kerk en COVID-19

Ds. Johan Schütte  praat oor die AP Kerk en COVID-19.

Skoolverlaterskamp 14–20 Junie 2020

AP Kerk Pretoria-Oos bied 'n Skoolverlaterskamp aan 14-20 Junie 2020 te Esperanza. Dit is geleë tussen Viljoenskroon en Vredefort. Dit is 'n geestelike kamp waar mens in  pret en kameraadskap toegerus word vir die lewe na skool. Die kamp...

Predikantekonferensie uitstelling

Die Predikantekonferensie wat beplan was vir Oktober 2019 is uitgestel tot volgende jaar. Ons sal u vroegtydig in kennis stel sodra ons 'n datum en meer besonderhede vir hierdie geleentheid het.
Baie geluk!

Baie geluk!

Baie geluk aan Cathy en ds. Henning Dafel met die geboorte van hulle tweede kleintjie, Henning Johannes (Johan) Dafel, gisteraand 12 Junie 2019. Mag julle die Here se besonderse sëen in hierdie tyd ervaar.

read more

 98 Besoeke vanaf 30 Maart 2022,  2 Besoeke vandag

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial