**DUNDEE/GLENCOE: 21/10/1987 B15 D9
Eredienste: AP kerkgebou Argylestraat 45 Dundee, 08:00.
Leraar: Vakant.
Saakgelastigde: JJ Steenkamp Posbus 217 Dundee 3000; e-pos: dundeeglencoe@apk.co.za
Kassier: M Opperman.
Voorsitter van kerkraad: Oudl. JJ Steenkamp.
GELOFTE-PIETERMARITZBURG: 15/03/1992 B13 D1
Eredienste: AP kerkgebou Bowkerweg 30 Bisley-Heights Pietermaritzburg, 09:00.
Leraar: Vakant.
Saakgelastigde: Jacomina (J) Marx; e-pos: geloftepietermaritzburg@apk.co.za
Kassier: Joey (J) Peens.
Voorsitter van kerkraad: Vakant.
GROTER DURBAN: 02/08/1987 B66 D14
Eredienste: AP kerkgebou Titrenweg 240 Seaview, 09:00.
Leraar: Vakant.
Saakgelastigde: Liaan (L) Roodt; e-pos: groterdurban@apk.co.za
Kassier: Elsabé (EM) Roodt.
Voorsitter van kerkraad: Oudl. Gerrie (GW) Roodt.
HLUHLUWE: 28/02/1988 B56 D7
Eredienste: Hluhluwe Privaat Skool, 09:30; Sodwana Bay Lodge, 16:00 (elke tweede week).
Leraar: Ds. Adriaan (AJ) Bester.
Saakgelastigde: Gerrie (GJ) de Wet Posbus 435 Hluhluwe 3960; e-pos: hluhluwe@apk.co.za
Kassier: Danie (DA) Swanepoel.
Voorsitter van kerkraad: Oudl. Mof (DE) Erasmus.
MARGATE: kyk Suidkus.
NEWCASTLE: 04/09/1987 B77 D20
Eredienste: AP kerkgebou Loeriestraat 22 Newcastle, 10:00.
Leraar: Vakant.
Saakgelastigde: Thinus (WM) Maré Posbus 20053 Newcastle 2940; e-pos: newcastle@apk.co.za
Voorsitter van kerkraad: Oudl. Gert (GC) Opperman.
RICHARDSBAAI: 31/01/1993 B52 D12
Eredienste: Ned. Hervormde Kerk Krewelkringstraat 118 Meerensee, 10:30.
Leraar: Vakant.
Saakgelastigde: Dirk (D) Reinecke; e-pos: richardsbaai@apk.co.za
Kassier: Linda (L) Deacons.
Voorsitter van kerkraad: Oudl. Flip (F) Opperman.
*SUIDKUS: 01/07/1987 B24 D5
Eredienste: AP kerkgebou Alexanderweg 58 Gayridge Margate, 09:00.
Leraar: Vakant.
Saakgelastigde: Kobie (JC) Jacobs Posbus 22905 Gayridge Margate 4275; e-pos: suidkus@apk.co.za
Kassier: Lydia (HM) Jacobs.
Voorsitter van die kerkraad: Oudl. Kobie (JC) Jacobs.
**UTRECHT: 02/03/1988 B14 D2
Eredienste: AP kerkgebou Hoogstraat 29 Utrecht, 09:00.
Leraar: Vakant.
Saakgelastigde: LA du Pisanie Posbus 428 Utrecht 2980; e-pos: utrecht@apk.co.za
Voorsitter van kerkraad: Oudl. NS de Jager.
VRYHEID: 22/10/1987 B66 D11
Eredienste: AP kerkgebou h/v Park- en Smalstraat Vryheid, 10:00.
Leraar: Vakant.
Saakgelastigde: Annamart (A) Venter Posbus 43 Vryheid 3100; e-pos: vryheid@apk.co.za
Voorsitter van kerkraad: Oudl. Ferdie (F) de Villiers.
96 Besoeke vanaf 30 Maart 2022, 2 Besoeke vandag