|
Ontvang en stuur nou u fakse per e-pos. Weg is die dae waar ons gesukkel het met weerlig en faksmasjiene wat die heeltyd beset is. |
|
Lees meer...
|
|
Het u al 'n @apk.co.za e-posadres? |
|
|
|
|
Wou u graag vir een van die dienste op die webbladsy registreer maar moes 'n @apk.co.za e-posadres verskaf?Stel u of u gemeente belang in 'n gratis e-posadres met geen beperking op die grote en hoeveelheid e-pos wat u ontvang? Dan is hierdie diens beslis vir u! |
|
Lees meer...
|