|
Hierdie Kategorie val onder die Inligting afdeling. Ons poog om in hierdie kategorie aan u stap vir stap te verduidelik hoe om u @apk.co.za e-posadres op te stel. U kan nou op hierdie kategorie naam druk, waarna daar 'n lys van e-pos programme oop gemaak sal word. U kan dan die program kies waarmee u, u e-pos boodskappe gaan lees. Indien u enige verder voorstelle, of vrae rondom die opstel van u e-posadres het kan u ons gerus kontak deur op die kontak ons skakel bo aan die webbladsy te druk. |